Search this journal:     Advanced search
Original Research

Teologie en belydenis

F. J. Botha

Verbum et Ecclesia; Skrif en Kerk: Vol 1, No 1 (1980), 28-32. doi: 10.4102/ve.v1i1.897

Submitted: 16 July 1980
Published:  02 August 1980

Abstract

Aanleiding tot wat ek gaan sÍ, was ín vraag wat ín finale jaar student teen die einde van verlede jaar gevra het: "Voel julle nie gebonde in die beoefening van die teologie deur die belydenis nie, teenoor UNISA wat vry is?" Die vraag het geimpliseer dat ons nie vrymoedig ons oortuiging kan uitspreek nie, uit vrees dat ons met die belydenis in stryd sou kom. As die belydenis egter 'n mens se persoonlike oortuiging is, staan die saak natuurlik anders. Dan weet jy dat wat jy sÍ, nie net jou mening is nie, maar ook die van die kerk.

Full Text:  |  PDF (60KB)

Author affiliations

F. J. Botha, , South Africa

Metrics

Total abstract views: 513
Total article views: 615

Cited-By

No related citations found

Comments on this article

Before posting your comment, please read our policy.
Post a Comment (Login required)


ISSN: 1609-9982 (print) | ISSN: 2074-7705 (online)

Connect on: Facebook, Twitter, Google+, LinkedIn and YouTube

Subscribe to our newsletter

All articles published in this journal are licensed under the†Creative Commons Attribution 4.0 International (CC BY 4.0)†license.

©2016†AOSIS (Pty) Ltd. All rights reserved. No unauthorised duplication allowed.

AOSIS Publishing |†Empowering Africa through access to knowledge
Postnet Suite #110, Private Bag X19, Durbanville, South Africa, 7551
Tel: 086 1000 381†
Tel: +27 21 975 2602†
Fax: 086 5004 974

publishing(AT)aosis.co.za replace (AT) with @

Please read the†privacy statement.